Die Tuinroete is nie net ’n wonderlike vakansiebestemming nie, maar daar is ook baie mense wat hierdie pad ry as hulle met ...
AAN die suidoostekant van Pretoria, by Constantiapark, was vroeër ’n padwyser na Onbekend. Of daar rêrig so ’n plek was, is onbekend, maar die afgelope jare is die naam op die bordjie verander in ...
DIE N4-TOLPAD strek oor 630 km, van Gauteng, die ekonomiese hartland van SA, tot by die hawe van Maputo in Mosambiek aan die Indiese Oseaan en is die sentrale padvervoernetwerk van die ruimtelike ...