Ventersdorp - ‘My broer se gesig is fyngekap. Dit was ’n wrede moord.” Dit was Sondag die woorde van Eugène Terre’Blanche se enigste broer, Andries, aan tientalle emosionele boere en lede van die AWB ...